Management of the Fruit Fly 2018

23
Jan

Management of the Fruit Fly 2018

Written by: Tertia Grové

Vrugtevlieg is ‘n baie belangrike plaag by mango. Die wyfies lê eiers in die vrugte en die larwes veroorsaak bederf. Vrugtevlieg is ook van kwarentyn belang. Daar is vier inheemse species van belang vir mango verbouing nl. die Mediterreense vrugtevlieg, Ceratitis capitata (Wiedemann), die Maroela vrugtevlieg, Ceratitis cosyra (Walker), die Natalse vrugtevlieg, Ceratitis rosa Karsch en die Kaapse vrugtevlieg, Ceratitis quilicii De Meyer, Mwatawala and Virgilio. Die Oosterse vrugtevlieg, Bactrocera dorsalis (Hendel) is ‘n indringer species wat in 2010 in Suid–Afrika gevind is. Die Oosterse vrugtevlieg kom in die belangrike mango verbouingsgebiede voor en daarom moet beheer gemik wees op Ceratitis species en die Oosterse vrugtevlieg.

To view the full article:

Return to Technical Info:

Skip to toolbar